Hou dop! Die nuwe webtuiste is amper hier!
Jezelle kuier saam flyer
Jezelle

Ek drink van jou water, jy vloei deur my are...

Die musiekvideo van Suidwes se oorspronklike weergawe gaan binnekort op YouTube oorslaan na 'n miljoen kyke toe. Dankie daarvoor! Die twee weergawes van die Suidwes musiekvideo saam is reeds vêr meer as 'n miljoen keer gekyk.

Nuwe opwindende dansmusiek maak reeds deel uit van die nuwe vertoning en sal binnekort op alle digitale netwerke vrygestel word.

Die nuwe webtuiste is ook binnekort hier! Gaan solank na www.johanyssel.co.za as jy meer oor ons wil weet

Kontak ons asseblief vir CD bestellings en konsertnavrae op WhatsApp nommer 0813417123 of info@jezelle.co.za

Jezelle kuier saam facebook post
LED VIDEO SCREEN RENTAL